Die Stoutste Klas Op Aarde-Joanna Nadin

R262.79

Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy se skool gaan nie oor leegle en lyf wegsteek, of pret he nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder daarin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie.
Volgens die skoolhoof is 4B die stoutste klas op aarde. Sy se skool gaan nie oor leegle en lyf wegsteek, of pret he nie. Dit gaan oor leer en dis hoogtyd dat 4B harder daarin probeer uitblink. Maar Alex en Manjit het letterlik nie bedoel om hulle hele klas siek te maak met tuisgemaakte koekies nie. 4B is miskien die stoutste klas op aarde, maar jy sal nie enige ander plek wil wees nie.

Out of stock

SKU: 9780798181938 Category:

Additional information

Weight0.5 kg
Dimensions29.5 × 20.9 × 1 cm