E-BOOK Afrikaans sonder grense Eerste Addisionele Taal Graad 6 Leerderboek

R152.92

SKU: 9780636153356 Category:

Description

Afrikaans sonder grense is n volledige taalreeks vir Afrikaans as Eerste Addisionele Taal. Dié taalreeks strek van Graad 1 tot Graad 12 en voldoen aan al die vereistes van die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (NKABV). Die klem val op leerder deelname en self ontdekkinge. Die aktiwiteite is beplan om progressiewe leer te verseker. Benewens stories is daar n wye verskeidenheid ander tekste soos dialoë, rympies, gediggies, liedjies, raaisels en grappies waarop aktiwiteite gebaseer is.

Additional information

Weight0.34 kg
Dimensions24 × 16.7 × 1.4 cm