Veldiep: Fanie Viljoen

R231.73

Amber is onseker van haar voorkoms. Is sy mooi? Sy maak ‘n anonieme YouTube-video waarin sy mense vra om haar voorkoms te beoordeel, maar dit beland per ongeluk op haar Facebookblad. Tim is gewild, maar sy meisie het hom sopas afgese vir een van die rugby-ouens. ‘n Toevallige ontmoeting in die skadu’s van die landgoed waar hulle albei woon, lei tot ‘n ongewone vriendskap, maar sal Amber die moed he om haar spoke te konfronteer? En sal Tim die skadu-meisie se ware skoonheid kan raaksien?

Available on backorder

SKU: 9780624085379 Category:

Additional information

Weight0.5 kg
Dimensions9.8 × 13 × 0.1 cm